Uitstekende werksvernuf.
Uitnemende dienslewering

Kanton se portefeulje van huidige en toekomstige projekte dui op ons bewese vermoë om effektiewe leefruimtes vir Afrikaans daar te stel deur die ontwerp, ontwikkeling en bestuur van eiendomme.

Raak betrokke
Nuutste projek

Akademia

'n Vaste fondasie vir hoër onderwys in Afrikaans.

Kanton en Akademia span saam vir die ontwikkeling van 'n wêreldklas universiteitskampus in die ooste van Pretoria. 'n Kampus vir 5,000 studente word beoog om 2028 oop te maak.

Sien die projek

Sol-Tech

Private beroepsopleiding vir 'n vry toekoms.

Die uitnemende Sol-Tech kampus is 'n fantastiese voorbeeld van die suksesvolle oprigting, ontwikkeling en bestuur van eiendomme deur Kanton.

Sien die projek

Die Plaashuis

Dinamiese en doelgerigte studentelewe.

Die Plaashuis bied 'n dinamiese studentelewe en 'n gebalanseerde in-woon leerervaring vir Sol-Tech studente. Beoogde okkupasie in Oktober 2024.

Sien die projek

+27 (0)12 111 0107
info@kanton.co.za

Southdowns Kantoorpark, Blok C, Kareestraat 22, Centurion, 0123